Laerskool Koedoeskop hou 102 jaar Reunie!!

Dewald Dippenaar ‘n knap Afrikaanse en Engelse liedjieskrywer en sanger kom 28 Mei na Laerskool Koedoeskop se Eeufees vieringe toe.
Dewald Dippenaar ‘n knap Afrikaanse en Engelse liedjieskrywer en sanger kom 28 Mei na Laerskool Koedoeskop se Eeufees vieringe toe.

KOEDOESKOP – Indien jy ‘n  ou Koedoeskopper is, kom gerus na ons eeufees vieringe op 27 en 28 Mei 2016. Dit gaan ‘n naweek gewees gevul met groot pret en plesier! Vir meer inligting email augustha.b@gmail.com Die volgende gaskunstenaars gaan die Saterdag, 28 Mei die dag bywoon om die naweek met ‘n bang af te sluit. Zandre en Dewald Dippenaar kom besoek ons. Moet hulle nie misloop nie.