Dwaalboom presteer in Gauteng

Op die foto is die Dwaalboom Kofukan se prestasies: Agter: Donovan Will (afrigter) Middel van links: JP Geldenhuys (Brons kata en kumite), Chanté Nell (deelnam), Monja Geldenhuys (Goud kata en Kumite)  en Francois Stemmet (Brons Kumite). Voor: Mikayla Nell (deelname), Elri Herholdt (Brons Kumite), Fransumé Prins (Brons Kumite).

PRETORIA – Die Dwaalboom Kofukan karate klub het 16 April aan die Karate super league Bulls challenge in Pretoria deelgeneem, dit was ‘n strawwe kompetisie en n goeie toets vir karateka.

Daar was ongeveer 400 deelnemers  wat die volgende provinsies en lande verteenwoordig het Gauteng,Vrystaat, Mapumalanga, Limpopo, Botswana en Senegal. Kata – vorm en die Kumite – geveg.