Verjaardag

Mr Ben Liebenberg het Saterdag, 23 Mei sy 72ste verjaarsdag  gevier saam met vriende en familie in Thabazimbi en dit vreeslik geniet. Mr Ben Liebenberg was vir jare ‘n wiskunde onderwyser en baie sal hom onthou vanuit die klaskamer.