L/S TBZ Provinsiale spelers

Drie rugbyspelers van Laerskool Thabazimbi is gekies om vir die Verre-Noord Bokkiespan wat vanaf 5 tot 10 Julie in Kroonstad aan die Bokkieweek te gaan deelneem. Hulle is op die foto vlnr: PJ Bezuidenhout, Stiaan Joubert en Scott Denton.

Gift Fihlane, 'n 0/12 Rugbyspeler van Laerskool Thabazimbi, het sy Limpopo kleure vir Rugby ontvang.
Gift Fihlane, ‘n 0/12 Rugbyspeler van Laerskool Thabazimbi, het sy Limpopo kleure vir Rugby ontvang.