Wenner van Total TV

34-Total fotoDie wenner van die TV wat as prys deur Total op Thabazimbi geborg is, is Walter Dibetso woonagtig in Regorogile. Walter het Vrydag sy prys ontvang.