Thabazimbi Laerskool se hokkiespanne maak skoonskip

Die eerstespan wen hul wedstryd 8-0. Hulle is op die foto vlnr agter: Megan de Aguiar, Ruvé Blaauw, Kayla van der Merwe en Lené v. Zyl. Middel: Miné Lategan, Suné de Waal, Carli le Roux, Lina Jacobs en Jani du Plessis. Voor: Gerdie du Plessis, Elize-Marie Coetzee, Rykie Combrink en Annemé van Eeden.

Die tweedespan het hul wedstryd 1-0 gewen Hulle is op die foto vlnr agter: Kayla Prinsloo, Thanie Robberts, Juanita van der Merwe en Juanita Redelinghuys. Middel: Petra Keyser, Carla Oosthuizen en Charlise Oberholzer. Voor: Annel Strydom, Lara du Plessis en Jolise Butler

Die 0/11 hokkiespan het hul wedstryd teen Bosveld met 2-0 gewen. Hulle is op die foto vlnr agter:  Megan Myburgh, Mienke Engelbrecht, Charné van den Berg en Areane Pretorius. Middel: Juanesca Joubert, Suné Meyer, Emma Stow, Jahné Coetzer en Jumé Bester.  Voor: Anke van Deventer, Quinelle Blaauw en Mariska Coetzee.

THABAZIMBI – Laerskool Thabazimbi se hokkiespanne het Donderdag 7 Augustus in Lephalale teen Laerskool Bosveld in ligawedstryde te staan gekom . Al drie die spanne het hul wedstryde gewen.