Laerskool Thabazimbi 0/11 Krieket

Die o/11 Krieketspan van Laerskool Thabazimbi het Donderdag 7 Augustus teen Laerskool Warmbad op Thabazimbi se tuisveld te staan gekom. Thabazimbi het die wedtryd met 179 lopies gewen. Laerskool Thabazimbi se o/11 Krieketspan is op die foto vlnr agter: Douw v.d. Walt, Morné Pistorius en I.G. Taljaard. Middel: Jan-Harm du Toit, Hendré Wolmarans, Ruan Stander en Jandré v. Buuren. Voor: Hennie Naudé, Gerhard le Roux, Berto Meyer en Franco de Klerk.