HFM hokkie

Op die foto vlnr: Shelbe vd Westhuizen, Anchen Engelbrecht, Ju-Mari Barnard, Soné Bisschoff, Tiffany Robbertse, Stephani Robbertse, Anebel Buys en Anmarie Schutte. Agter: Shelly Branders, Adri Henning, Hesti Swanepoel, Michelle Bornman en Zanré van Rensburg. Regs: Mnr Collin Campbell en links staan Mnr Henco Smith.

Hoërskool Frikkie Meyer se o/15- en tweedehokkie spanne het hul Limpopo semifinaal en finale wedstryde gespeel op Vrydag 25 Julie te Merensky Hoërskool in Tzaneen. Die tweedespan het teen Ben Viljoen 1-0 gewen en die 0/15 span het teen Nylstroom met ‘n telling van 4-1 gewen. Hulle het in die laaste agt sekondes die drie doele aangeteken.
Albei spanne is Limpopo naaswenners.
Die 0/14B en 0/15B spanne is al verlede kwartaal aangewys as die Provinsiale wenners.