CVO krieket

33-Bosveld Akademie KrieketTHABAZIMBI – Bosveld Akademie het 9 kranige krietketspelers opgelewer wat gekies is vir die Noord-Transvaal Krieket Span. Proewe is op Potties op 2 Augustus gehou. Die seuns wat span gehaal het is op die foto vlnr agter: Henko Botha (Oopspan) en Wilhelm Pistorius (Oopspan). Middel: Ian Botha (O/13), Riaan Greeff (Oopspan), Louis Trichardt (O/13) en Anton Barnard(O/13), Voor: Devonric Swart (O/9). Afwesig: Juandrè Barnard (O/13) en Divan Müller (O/9).