Vroeg oggend ongeluk

32-Motorfiets ongeluk‘n Motorfietsryer, was Dinsdag 5 Augustus tussen 06:00 en 7:30 in ‘n botsing met ‘n bakkie betrokke by die Setaria afdraai op die Koedoeskop-Thabazimbipad. Geen verdere inligting is bekend oor die aard van die beserings of die toestand van die motorfietsryer, ene Ward Wesley, nie
Foto Hector Ridchardson