Ringbal

Chanté Reyneke is hierdie jaar gekies vir die onder 19 SA Dames uitnodiging span.  Die ringbal span was die skool vakansie in Nelspruit op toernooi en die spanne is daar aangewys. Sy is in HFM in Graad 12.  Die vertoonwedstryde is 23 Aug in Middelburg, 30 Aug in Durban  en die laaste wedstryde is die 13 Sept in Pretoria.