HFM Interhoërtoneel 2014

Gerdri Eloff wen die trofee vir die beste toneelspeler in Frikkie Meyer vir die vertolking van haar rol Nellie in die toneel: Dit wat was.
Gerdri Eloff wen die trofee vir die beste toneelspeler in Frikkie Meyer vir die vertolking van haar rol Nellie in die toneel: Dit wat was.

THABAZIMBI – HFM het onlangs aan die jaarlikse Interhoërtoneel kompetisie deelgeneem by Hoërskool Ben Viljoen. Die kompetisie was die jaar baie goed en al die tonele was op ‘n puik standaard. Die leerders het baie goed gedoen en HFM kan trots op hulle wees.
Uitslae is as volg:
1. H/S Piet Potgieter met Stilte Asseblief
2. H/S Piet Potgieter met Bitterfontein
3. H/S Nylstroom met Sarie Marais
4. H/S Nystroom met Olaf and the Ogre
5. H/S Frikkie Meyer met Dit wat was (Senior toneel)
H/S Ben Viljoen met Pseudoniem
6. H/S Frikkie Meyer met Royal Inn Hotel (jnr toneel)
H/S Ben Viljoen met Aap uit die mou
H/S Warmbad met teepartytjie

Ons sien uit na die ATKV-tienertoneel wat plaasvind 21 Augustus.