General Huweliksklokke August 7, 2014 kwevoel Erika en Willem Janse van Rensburg is in die huwelik bevestig op 26 April deur ds Ferdie Kruger te Motsomi Lodge. Die paartjie vestig hulle in Thabazimbi. Related