Bosveld Akademie – Sport

Louis Trichardt O/13 was tydens die Winterspele gekies vir BCVO Nasionale Rugbyspan.

Volgende seuns was gekies vir Bokkieweek te Naboomspruit 3-6 Junie. Agter: Ockert Goosen O/16, Wilhelm Pistorius O/16, Henko Botha O/14. Voor: Anton Botha O/14, Louis Trichardt O/13 Juandrè Barnard O/13.