Bosveld Akademie kunste prestasie

Op die foto is vlnr agter: Tannie Yvonne, Anica Goosen en Juffrou Santa Meintjes. Middel: Divan Müller en Nicolet Trichardt. Voor: Margaret York, Elmari Müller en Reynard Meiring.
Op die foto is vlnr agter: Tannie Yvonne, Anica Goosen en Juffrou Santa Meintjes. Middel: Divan Müller en Nicolet Trichardt. Voor: Margaret York, Elmari Müller en Reynard Meiring.

THABAZIMBI – Leerlinge van Bosveld Akademie het op Saterdag 26 Julie aan die BCVO kultuurfees te Vivo gaan deelneem en hulle het as volg presteer. Elmari Müller: Gr.1 Formele Poësie Afrikaans 95% A +++, Voorbereide Lees Prosa Afrikaans 96% +++, Gedramatiseerde Poësie Afrikaans 88% A+. Nicolet Trichardt Gr.1: Formele Poësie Afrikaans 96% A+++, Voorbereide Lees Prosa Afrikaans 96% A +++ , Onvoorbereide Lees Prosa Afrikaans 96% A +++. Margaret York Gr.1: Formele Poësie Engels 94% A++, Formele Poësie Afrikaans 94% A++. Reynard Meiring Gr.1: Formele Poësie Afrikaans 88% A+, Voorbereide Lees Prosa Afrikaans 94% A++, Onvoorbereide Lees Prosa Afrikaans 95% A+++. Divan Müller Gr.2: Formele Poësie Afrikaans 98% A+++, Formele Prosa Afrikaans 98% A+++, Voorbereide Lees Prosa Afrikaans 95% A +++, Onvoorbereide Lees Prosa Afrikaans 95% A+++. Anica Goosen Gr.6: Formele Poësie Afrikaans 92% A++, Voorbereide Lees Prosa Afrikaans 98% A +++, Onvoorbereide Lees Poësie Afrikaans 94% A ++, Onvoorbereide Lees Prosa Afrikaans 89%A