Bosveld Akademie

Die top presteerders van Bosveld Akademie is op die foto vlnr agter: Ockert Goosen Gr.9 79.9%, Juandrè Barnard Gr.7 - 79.4% Voor: Anica Goosen Gr.6 - 82.2% en Talita De Swardt Gr.4 - 82.2%.
Die top presteerders van Bosveld Akademie is op die foto vlnr agter: Ockert Goosen Gr.9 79.9%, Juandrè Barnard Gr.7 – 79.4% Voor: Anica Goosen Gr.6 – 82.2% en Talita De Swardt Gr.4 – 82.2%.
BCVO Winterspele het plaasgevind vanaf Donderdag 26 - Saterdag 28 Julie te Lichtenburg. Ntvl rugby spanne het baie goed gespeel: Bulletjies 1st, O/9 2de plek, O/11 1st plek, O/13 1st plek, O/15 1st plek en Eerste span -tweede plek. Foto:agter lnr: Afrigter O/9 Ntvl span: Christine Swart, Ockert Goosen O/15, Henko Botha O/15, Wilhelm Pistorius O/15 en Dwayne Finn O/15. Middel: vlnr: Louis Trichardt O/13, Anton Barnard O/15, Ian Botha O/13 en Juandrè Barnard O/13. Voor: vlnr Devonric Swart O/9, Muller van Reenen O/9 en Divan Müller.
BCVO Winterspele het plaasgevind vanaf Donderdag 26 – Saterdag 28 Julie te Lichtenburg. Ntvl rugby spanne het baie goed gespeel: Bulletjies 1st, O/9 2de plek, O/11 1st plek, O/13 1st plek, O/15 1st plek en Eerste span -tweede plek. Foto:agter lnr: Afrigter O/9 Ntvl span: Christine Swart, Ockert Goosen O/15, Henko Botha O/15, Wilhelm Pistorius O/15 en Dwayne Finn O/15. Middel: vlnr: Louis Trichardt O/13, Anton Barnard O/15, Ian Botha O/13 en Juandrè Barnard O/13. Voor: vlnr Devonric Swart O/9, Muller van Reenen O/9 en Divan Müller.
Dogters by die Winterspele. Agter: Suleen Schutte-Ntvl O/14A, Donè Roets Ntvl O/15B, afrigter: Cornè Lemmer Ntvl O/15B. Middel: Anica Goosen Sentraal O/13A. Voor: Nicolet Trichardt Ntvl O/8B.
Dogters by die Winterspele. Agter: Suleen Schutte-Ntvl O/14A, Donè Roets Ntvl O/15B, afrigter: Cornè Lemmer Ntvl O/15B. Middel: Anica Goosen Sentraal O/13A. Voor: Nicolet Trichardt Ntvl O/8B.