Ou bekende oorlede

George Engelbrecht word vandag om 11:00 uit die Hervormde Kerk Thabazimbi begrawe.
George Engelbrecht word vandag om 11:00 uit die Hervormde Kerk Thabazimbi begrawe.

THABAZIMBI – George Engelbrecht is na ‘n lang siekbed op 2 Julie op die ouderdom van 64 oorlede.
Hy was al sy jare werksaam hier by Thabazimbi Kumba myn en sal gemis word.
Hy laat sy twee seuns, Maurice en Nico agter, twee kleinkinders en sy vriendin, Sarie agter. Sy vrou Nicolette is al vyf jaar voor hom oorlede.
Sy begrafnisdiens is vandag, 18 Julie om 11:00 uit die Hervormde gemeente, Thabazimbi.