Bosveldfees in Beeld

LEPHALALE – Die Bosveldfees was die afgelope Saterdag, 12 Julie 2014 ‘n groot sukses. Daar was onder andere ‘n hondeskou-, babafoto-, potjiekos en Mej Bosveld kompetisie.
Daar was ook ‘n verskeidenheid stalletjies waar besoekers kon inloer en soos by die CANSA stalletjie, kon help vir ‘n goeie doel. Hou jou kalender op vir volgende jaar se fees wat weer om en by begin Julie sal plaasvind. Foto’s geneem deur Elana Greyling.

Lenie Pieterse – “Miss Commonwealth Internationl” EN “Miss Earth South Africa” Semifinalis wat vir CANSA ondersteun.
Lenie Pieterse – “Miss Commonwealth Internationl” EN “Miss Earth South Africa” Semifinalis wat vir CANSA ondersteun.
Op die foto vlnr: Riana Bronkhorst (CANSA), Lenie Pieterse, Chané de Jager, Joanita Visser en Alicia Schlemmer.
Op die foto vlnr: Riana Bronkhorst (CANSA), Lenie Pieterse, Chané de Jager, Joanita Visser en Alicia Schlemmer.