Huwelikskloke

25-Edward huwelikEdward Naudé, seun van Hannes en Renette Naude en Susan Weideman, dogter van Braam en Susan Weideman, is in die huwelik bevestig op 7 Junie 2014 by die NG Kerk Thabazimbi deur ds Johan Marais.