Bosveld Akademie deur na streeksredenaars

25-Bosveld AkademieAnica Goosen ‘n Gr.6 leerling van Bosveld Akademie het op 23 Mei aan die streeksredenaars te Waterbergskool vir CVO in Nylstroom deelgeneem. Haar onderwerp was “Liefde is wonderlik.” Sy behaal ‘ n 78%.