Rhino Ringbal gaan deur provinsiaal toe

THABAZIMBI – Die Rhino ringbal klub het verskeie Noord Wes-Oos provinsiale spelers opgelewer wat in hul verskeie klassifikasies by die nasionale ringbal toernooi te Nelspruit teen ander provinsies en distrikte gaan meeding. Die toernooi is van 13 tot 19 Julie 2014 in Nelspruit. Die provinsie waarvoor die Rhino spelers gaan speel/verteenwoordig is die Noord Wes Oos ringbal distrik.

Voor vlnr: Cherondè Humphries (Senior Dames A), Quintin van Niekerk (o/23 Mans A), Monnique du Preez (Senior Dames A) en Yolene Claassens  (o/23 Dames A). Agter:  Juan Keyser (Senior Mans A), Henkie van Niekerk (o/23 Mans A) Johann Roodt (Veterane Mans A Span Bestuurder) Gerald Burger (Senior Mans A) en Gert Griesel (Senior Mans A).