L/S Platina wen hele seisoen

24-Platina foto 2 Susan Grobler o 11Die o/8 mini-netbal dogters van Laerskool Platina het al 13 hul wedstryde gewen hierdie seisoen. Die skool se o/11 dogtersnetbalspan is ook deur na die Streeksfinale. Die verskeie wedstryde het skole ingesluit soos: Ellisras, Bosveld, Thabazimbi, Warmbad, Nylstroom, Julian Muller, Marble Hall, Koedoeskop, Olienpark en Elandskraal.

Op die foto links is die o/8 netbalspan van Laerskool Platina met hul afrigter Juffrou Elize Nigrini.

Foto onder: Die o/11 netbalspan van Laerskool Platina met hul afrigter Juffrou Susan Grobler.

24-Platina foto 1 Elize Nigrini o 8