Jagtyd in die Bosveld

24-Frik du PreezFrik du Preez (Oud Springbok slot) saam met Seef Pretorius en Tobias du Toit, wat vir Transvaal gespeel het, by Boscor Petrolstasie in Northam, oppad om in die Dwaalboomomgewing te gaan jag.