HFM Sokker uitslae

Die HFM sokker span het te staan gekom teen Hoërskool Nylstroom en wen 4-3. Die speler van die wedstryd was Peter Molepane met twee wendoele wat hy aangeteken het, waarvan een die wendoel was. Die wedstryd was soete wraak, aangesien HFM laas jaar teen dieselfde span 1-8 verloor het.
HFM loop nou voor met drie wenne teen twee vanaf die eerste wedstryd in 2010.