Thabazimbi Laerskool spanne oorheers steeds netballiga

THABAZIMBI – Laerskool Thabazimbi se netbalspanne het tydens die streeksliga wat Saterdag op die bane van Hoërskool Frikkie Meyer aangebied is, uitstekend gevaar met ses van hul spanne wat aan die Provinsiale Kampioenskappe gaan deelneem. Die Provinsiale kampioenskappe vind op 7 Junie te Tzaneen plaas. Die spanne wat deurgedring het was die o/11A, o/11B, o/13A, o/13B, o/12B en o12A-spanne.

Die o/11 A-netbalspan van Laerskool Thabazimbi wat as naaswenners uit die streeksliga getree het is vlnr agter:  Kentse Lekalakala, Mienke Engelbrecht en Areané Pretorius saam met Me Herma du Plessis (afrigter). Voor:  Charné van der Berg, Marisca Coetzee en Rego Mothlabane. Afwesig: Quinelle Blaauw.

Die o/11 B-netbalspan van Laerskool Thabazimbi het as wenners uit die stryd getree tydens die streekligabyeenkoms is vlnr agter:  Michayla Tullues, Chanté Engelbrecht, Emma Stow en Megan Myburgh saam met Me Herma du Plessis (afrigter). Voor: Juanesca Joubert, Inneke Mulder en Leandri van der Merwe.

Laerskool Thabazimbi se o/13 A-netbalspan het as naaswenners geïndig tydens die streekliga. Hulle is vlnr:  Me Lindi de Villiers (afrigter), Malebu Mbewe, Carli le Roux en Miné Lategan. Voor:  Minke van Eyk, Jani du Plessis en Thato Mothudi.

0/13 B het as naaswenners uit die stryd getree vlnr agter: Me Nicolene du Plessis (afrigter), Lené van Zyl, Inge Jacobsohn, Anzel Meyer. Voor: Juanita v.d. Merwe, Megan Brits, Lethabo Gomba, Beanca Lethlole.

Die o/12 B-netbalspan van Laerskool Thabazimbi het ook as wennres uit die stryd getree tydens die streekligabyeenkoms: Hulle is op die foto vlnr agter: Me Elna Massÿn (afrigter), Anjunet Dicks, Stellie Jacobs, Lina Jacobs, Elsje Hinsbeeck en Me Sasha-Lea Botha (afrigter). Voor: Boitshepo Mataboge, Odireleng Diale en Charlise Oberholzer.

Laerskool Thabazimbi se o/12 A-netbalspan het ook as wenners tydens die streekligabyeenkoms getree. Hulle is op die foto vlnr agter: Me Elna Massÿn (afrigter), Kayla v.d. Merwe, Danielle Janse van Rensburg, Ruvé Blaauw en Me Sasha-Lea Botha (afrigter). Voor: Chanté Brand, Rykie Combrink, Kelebogile Mothlabe en Relebogile Malapane.