Ma en Dogteraand by HFM

Hoerskool Frikkie Meyer het die afgelope Vrydagaand 30 Mei ‘n Ma en Dogter Dinee aangebied. Hierdie suksesvolle funksie is gereël deur die SR van 2014 as deel van hul fondsinsameling vir die jaar.

Glaudina du Plessis en haar dogter Anneke, en Sanet Scheepers met haar dogter Anja.
Glaudina du Plessis en haar dogter Anneke, en Sanet Scheepers met haar dogter Anja.
Elmarie Wentzel en haar dogter Anke-Marie.
Elmarie Wentzel en haar dogter Anke-Marie.