HFM Provinsiale spelers

22-HFM Provinsiaal dogtersIn geen spesifieke orde nie volg HFM se Provinsiale spelers in hulle onderskeie spanne:
Vir die 0/18 B is Ilke Lategan en 0/18 A is Anmarie Boshoff gekies. Vir die 0/17 A is Morogwa Mashihani gekies en vir die 0/17 B is Sharné Jv Rensburg, Elize Botha en Kiara Watson geskies. 0/16 B is Rensia Ehlers en vir die 0/15 A is Jadene Roods, Nadia vd Linde en Madalynn Paulsen en vir die B span is Bernice Vermaak en Olerato Marumoleng as deel van die Provinsiale span gekies.

 

22-HFM AfrigterOp die foto is Christelle Kotze (links) en Christine Reynecke (regs) Christine is as die 0/15 afrigter van die Limpopo span by die SASN toernooi gekies. Christelle gradeer by die SASN toernooi.