HFM Provinsiale Rugby spelers

22-HFM Provinsiaal RygbyIn geen spesifieke orde is die provinsiale rugby spelers van HFM: Vir die 0/18 en 0/19 span is die volgende seuns gekies vir die Cravenweekspan, Armand Davies, Hendrik du Plessis, Benhard van Rensburg en Danian Strauss. Vir die Akademieweekspan is André Mosters gekies en vir die PUK weeks span is Jason Dye, Stefan Allan en Deon Low gekies. Vir die 0/16 span is die volgende seuns gekies vir die Grant Khomo span, Sean Thungo, Yanki Melamu en Chriszaan Strauss en vir die Akademieweekspan is CJ vd Merwe gekies. Baie geluk en sterkte word hierdie seuns toegewens met hul voorbereiding. Op Dinsdag 3 Junie speel Limpopo teen die Pumas te Middelburg.