RiVo Dramastudente presteer skitterend by Pretoria Eisteddfod

21-HFM  EisteddfodDié ses leerders van Hoërskool Frikkie Meyer en studente by RiVo DramaStudio, het Vrydag 16 Mei in Pretoria deelgeneem en het gesamentlik met drie A+ en ses A++ sertifikate huis toe gekom! Baie geluk met wonderlike beloning vir harde werk. Hulle is op die foto vlnr agter: Gerdri Eloff Gr 11 Poësie (A++) en Prosa (A++); Mev Rita Volschenk (RiVo DramaStudio) en Anli-René vd Berg Gr 9 Poësie (A+) en Prosa (A++). Middel: Eseias Lamprecht Gr 9 Poësie (A++); Lara Nel Gr 8 Poësie (A++) en Wilmari Prinsloo Gr 9 Poësie (A+). Voor: Anke-Mari Wentzel Gr 8 Poësie (A+) en Prosa (A++)