Limpopo netbal

20-LS TBZ dogters limpopospanNetbalspeelsters van Laerskool Thabazimbi het Dinsdag 13 Mei gaan deelneem aan die Limpopo Provinsiale Kampioenskappe. Drie speelsters is in die 0/12 Limpopo span opgeneem. Hulle is op die foto vlnr: Kayla van der Merwe, Danielle Janse van Rensburg en Ruvé Blaauw.