Gholf uitslae

Die HFM gholfspan het op 16 Mei teen Piet Potgieter en Warmbad te staan gekom net die A span wen 4-0 teen Warmbad en die B-span wen gemaklik teen Piet Potgieter 3-1. Die C-span verloor ongelukkig teen Piet Pot.
Armand Azar en Clements Steenkamp speel uitstekende gholf en Armand slaan 71 houe en Clements 76.