HFM Netbal

THABAZIMBI – Hoërskool Frikkie Meyer het Saterdag 10 Mei baie goeie netbal teen Hoërskool Warmbad gespeel en met uitstekende tellings voorendag gekom, die uitslae is as volg vir die onderskeie spanne:
0/14A wen 20-5, 0/14 B wen 20-7, 0/15 A wen 34-9, 0/15 B wen 20-2, 0/16 A wen 25-4, 0/17 A wen 33-2 en die eerstespan verloor net-net met 18-22.