Dankie Peet – Brief

Hiermee wil die ouers en studente van die skopboksklub vir Shihan Peet van Breda BAIE DANKIE se vir al die harde werk wat hy insit in die klasse wat hy aanbied. Om met ses studente deel te neem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe en vier student in die Nasionale groep en twee in die President span groep te hê, getuig van baie harde werk en baie moeite. Ons waardeer dit baie!