Bosveld Akademie sport presteerders

Die finale Noord Transvaal rugby proewe vir CVO Skole is op 10 Mei op Potties gehou. Die volgende seuns van Bosveld Akademie op Thabazimbi het almal NTvl span gekry. O/9 seuns: Divan Muller, Devonric Swart en Muller van Reenen. O/13: Ian Botha, Juandre Barnard en Louis Trichardt.  O/15: Anton Barnard, Henko Botha, Dwayne Finn, Ockert Goosen, Jaco Vorster en Wilhelm Pistorius. Hulle is op die foto agter vlnr: Afrigter: O Schutte, Henko Botha, Ockert Goosen, Wilhelm Pistorius, Jaco Vorster, Dwayne Finn en afrigter: C Swart. Voor : Ian Botha, Divan Muller, Devonric Swart en Muller van Reenen. Afwesig: Anton Barnard, Juandré Barnard en Louis Trichardt.

Vier netbalspelers van Bosveld Akademie het Noord Transvaal span gehaal tydens die finale proewe wat op Potties CVO se bane gehou is. Hulle is op die foto vlnr: afrigter A v Deventer, Suleen Schutte NTvl o/14 A, Done Roets NTvl O/15 B en afrigter C Lemmer. Voor: Anica Goosen Sentraal o/13A en Nicolet Trichardt NTvl o/8B.