Bokkieweek

20-LS TBZ BokkieweekVier rygbyspelers van Laerskool Thabazimbi het Maandag 12 Mei 2014 aan die Verre-Noord Rugby Bokkieweek te Naboomspruit deelgeneem. Al vier is in die span opgeneem. Hulle is op die foto vlnr: Diaan Coetzee, Henco van Staden, Renier van Heerden en Devoux Deysel.