Slegte Northam-Britspad

18-selgte pad (2)Foto
Hierdie foto’s is geneem op Maandag 28 April op die Northam – Britspad. Hierdie pad lyk al so sleg vir amper vier maande. Wat dit nog slegter maak, daar is geen waarskuwings bordjies langs die pad om nuwe toeriste te waarsku teen dié slaggat-volle pad nie. Moet daar nou eers ‘n onnodige (kon verhoed gewees het) ongeluk, plaasvind voor hier iets gedoen gaan word?