Meer as ‘n doel vir Thaba

17-LS Super 8 aksie netbal 3 -vbLaerskool Thabazimbi se juniorspanne het die Super-8 totaal oorheers, om as algehele wenner van die Super 8 rugby- en netbalspanne met die wentrofee huis toe te kom. Op die foto is Areane Pretorius besig om beheer oor die bal van die opponente oor te neem.