HFM atlete presteer by SA Atletiek

DSC_1150

Brendan Vermaak het tydens die SA Atletiek byeenkoms te Polokwane op 28 Maart, ‘n vyfde plek behaal in gewigstoot vir seuns o/15. Petro Horn het aan die driesprong vir dogters o/15 deelgeneem en het in die 14de plek geëindig.  ‘n Woord van dank word gerig aan mnr Gerhard Booysen en Lize Fouché wat hierdie twee atlete gehelp het.