VLU Strewe praat borskanker

THABAZIMSONY DSCBI – Oktobermaand is borskankermaand en die Strewe VLU dames van Makoppa het by Pondok vir ‘n cuppa for cancer gekuier.

Een van hulle eie “survivors”, Emelia Ras, het kom gesels oor haar driejaar lange stryd met kanker. Emelia is nou “skoon”. Die volgende en laaste vergadering vir hierdie hulle, is op 21 November by Pondok.

Emelia Ras wat die VLU kom toespreek het oor haar 3 jaar stryd met kanker.