Categorized | General

Daar’s ‘n slang in die gras

28-pofadder 2

Hierdie pofadder slang, van ± 1m, is Donderdag oggend, 11 Julie, by die Amandelbult Hoofstoor se tuin gevind. Die werknemers het gevra dat iemand asseblief die slang moet verwyder sodat hulle verder kan werk. Die koue, maar lewendige slang is toe in ‘n boks geplaas en in ‘n veld, ‘n entjie verder vrygelaat.

Foto’s geneem: Lorentz von Czapiewski.

Leave a Reply

Download Die Kwêvoël in PDF

List your business free

Thabazimbi Business Directory

Follow us on Facebook

Top content

Ads

Recent Comments

    Archives

    July 2013
    M T W T F S S
    « Jun   Aug »
    1234567
    891011121314
    15161718192021
    22232425262728
    293031