Rooiberg hou Hobo-dag

Die Childrens Paradise Hulp Sentrum te Rooiberg het op Vrydag 31 Augustus ‘n Hobo-dag aangebied. Hierdie prettige dag was om die kinders, Guvani, Wesley, AJ, Jacques, Angelica, Michaela, Lucienne en Willie te bederf vir hul goeie werk. Enige iemand wat boumateriaal vir twee klaskamers en skryfbehoeftes kan skenk is welkom om Jenny te skakel by 0790728129.