Huweliksklokke

Geo en Karien Fritz is op 6 Julie 2012 te Galagos in die huwelik bevestig deur Pastoor Thomas Swift. Die egpaar woon in Pretoria waar Karien ‘n finale jaar student in Bedryfs Ingenieurswese is. Karien is ‘n nooi Basson en kom oorspronklik van Rustenburg.