Thaba vier Loslitdag

THABAZIMBI – Die gemeenskap van Thabazimbi en omliggende gebied het hul foto’s van Loslitdag met Kwêvoël gedeel. Die tema was “Kom aanboord” en meer as een seerower het deur die strate van Thabazimbi gewandel.

Sien meer foto’s op Kwêvoël se facebook blad: www.facebook.com/kwevoel.

Kaptein Jack Sparrow (Franco Loots) saam met Esmerelda Hermann.