Paralimpiese Spele in die jagveld

Hennie Myburgh het sy eie Paralimpiese Spele in die jagveld ondervind. Tydens hierdie stryd het die een horing rooibok ram, met ‘n horing lengte van 24.5” tweede gekom. Die ram moes van kant gemaak word weens sy aggressiwiteit teenoor die ander bokke.