VLU Strewe plant bome

MAKOPPA – Die VLU Strewetak van Makoppa vier boomplantmaand in September.

Saam met Laerskool Vanwykskraal het hulle ‘n heerlike kultuuroggend beleef. Die skool het die dames ‘n voorsmakie van die konsert wat op 18 Oktober plaasvind, gegee.

Elize Pretorius plant die boom van die Jaar, Waterbessie, saam met die kinders.