HFM Wintersport presteerders

Die HFM hokkie- en netbalkapteine van die spanne wat besonders goed presteer het vanjaar, by die Vlam van Trots, voor vlnr: me R Erasmus (hokkieorganiseerder), M Minaar (Tweede hokkiespan kaptein), F Fetzer (O/17 netbalspankaptein) en Mnr CA Campbell (Skoolhoof). Agter vlnr: C Germishuizen (O/15B hokkiespankaptein), M Janse van Vuuren (O/16B netbalkaptein), A du Plessis (O/14B hokkiekaptein) en Me M Boshoff (Netbalorganiseerder).