Bosveld Akademie by NTvl-proewe

Erik Snyman van Bosveld Akademie het deelgeneem aan die Ntvl-Krieketproewe en het ‘n plek in die span verwerf wat aan die SA-Kampioenskappe gaan deelneem.