Wen met KFC

Die KFC se tweede wenner is Rina Botha van Thabazimbi. By haar op die foto is Betty Nkele Mathabatha wat die trekking behartig het en Magdeline Mfati (KFC Toesighouer).