Tops Castle Lite wenner

Die prys op die spel vir die Thaba Tops se Castle lite kompetisie, wat vanaf 18 Junie tot 13 Augustus gestrek het, was ‘n 27kg klein yskassie. Die wenner was Caroline Labuschagne van Thabazimbi. Saam met haar op die foto is Lisa Horn van Thaba Tops (regs).