Huweliksklokke

Cathy Wilken, die oudste dogter van Ansa Wilken van Thabazimbi, is op Saterdag 11 Augustus met Johan Schönfeldt, seun van Mercia Veldman, deur ds Kalfie Loots in die huwelik bevestig. Die egpaar vestig hulle te Springs. Fotograaf: Michell Loubser.